CHATTERLY2025
Hierdie pak bevat 5 aparte pakkies.
Pakkie 1: F-Klank Inisieël
Hierdie pakkie bevat 18 hand getekende prentjies wat op verskillende maniere gebruik kan word om die produksie van die /f/-klank aan die begin van woorde te ontlok. Hierdie pakkie sluit in:
Pakkie 2: F-Klank Finaal
Hierdie pakkie bevat 9 hand getekende prentjies wat op verskillende maniere gebruik kan word om die produksie van die /f/-klank aan die einde van woorde te ontlok. Hierdie pakkie sluit in:
Pakkie 3: F-Klank Mediaal
en
Pakkie 4: F-Klank Konsonant Kombinasies
Hierdie pakkies bevat elk 15 hand getekende prentjies wat op verskillende maniere gebruik kan word om die produksie van die /f/-klank in die middel van woorde en in konsonant kombinasies te ontlok. Elke pakkie sluit in:
Gebruik die bewegende prentjies tydens aanlyn- of tradisionele terapiesessies om kliënte se aandag te behou sonder om hulle te oorstimuleer.
Die bladsye met die prentjies kan net so gebruik word of in ‘n Soek-en-Pas speletjie verander word (sien instruksies).
Pakkie 5: F-Klank Sinsvlak
Hierdie pakkie bevat 8 hand getekende prentjies wat op verskillende manier gebruik kan word om die produksie van die /f/-klank in woorde in sinne te ontlok en sluit in:
Gebruik die bewegende prentjies tydens aanlyn- of tradisionele terapiesessies om kliënte se aandag te behou sonder om hulle te oorstimuleer.
Die bladsye met die prentjies kan net so gebruik word of in ‘n Speel-en-Gesels of Soek-en Pas speletjie verander word (sien instruksies).
Al die pdfs kan ook in swart en wit gedruk word.
Let wel: Die GIFs in die foto gallery kan ‘n vereenvoudigde weergawe wees van die GIFs wat in die pakkies ingesluit is.
Om die aangekoopte GIFs deur te blaai, laai die GIF vouers af en besigting in "gallery mode" in jou bedryfstelsel ("operating system").